Reservations - ATKV Natalia

Rates from

R325

Opening Hours

What we offer

  • Semi privaat strand met haainette en lewensredders
  • Verhitte buiteswembad
  • Minigholf
  • Wipmatte
  • Snoeker, potspel en speletjiesarkade
  • Visvang

About Us

Net 40 km suid van Durban wag ATKV-Natalia Strandoord dat jy spore kom trap in sy silwerwit seesand en lyf kom natmaak in sy blinkblou water … ’n tropiese paradys waar die weer heeljaar soel en salig is.

Akkommodasie by ATKV-Natalia bestaan uit ’n keuse van ruim, gesellige selfsorgwoonstelle in verskeie groottes en ’n boomryke woonwapark met spogfasiliteite. Benewens al die ontspanningsfasiliteite by die oord is Natalia net ’n klipgooi ver van allerhande opwindende en interessante toeriste-aantreklikhede in die omgewing. Met moderne fasiliteite vir 400 mense kan ATKV-Natalia konferensiegroepe en selfs skoolgroepe huisves.

ATKV-Natalia was 'n semifinalis van die AA Travel Guide/American Express-akkommodasietoekennings in die kategorie: Woonwa- en kampeerplekke.

Loading