Pretville (Theme Parks North West)

Reservations - Pretville

Rates from

R70

Opening Hours

What we offer

  • Diner
  • Bioskoop
  • Kinderpartytjies
  • Rolskaats Baan
  • Photobooth

About Us

Tydens jou besoek aan Pretville kan jy een van Hartiwood Films se Flieks GRATIS kyk in Pretville se eie Bioskoop en ook by die unieke Pretville Diner ‘n heerlike melkskommel asook warmbrakke en hamburgers geniet.

Ons unieke “cut outs” en kleurvolle dorpie verleen homself om ure se vermaak te hê met jou kamera of selfoon.

Een van ons gewilde interaktiewe speletjie is ons “moermeter” waar pappa en mamma kan bepaal hoe sterk hulle is

Open chat
Hello.

Can we help you?